25 November: Moenie dink aan wie jy nie is nie, maar aan wie jy is..– Jan van der Watt
1 Pet 1:10-21 (fokus 1:10-12) As gelowiges dink ons heeltemal te min van onsself. Ons dink in alle geval gewoonlik baie minder van onsself as wat God van ons dink. Ons word dikwels so in die kerk gekondisioneer dat ons...