17 November: Waardeer mense vir wie hulle is en nie vir wat hulle dra nie. – Jan van der Watt
Jak 2:1-13 (fokus 2:1-7) Moenie dink ons kry nie aspoestertjie verhale in die Bybel nie. Hier in hf 2 lees ons van twee mans wat by die kerk aankom: ‘n ryke met die pragtigste klere aan en ‘n arme. Die...