26 September: Trek die regte klere aan. – Jan van der Watt
Kol 3:5-11 (fokus 3:5-11) ʼn Christen is soos iemand wat sy ou klere uitgetrek en nuwe klere aangetrek het (3:9-10). Op ons lewensreis het God vir ons ʼn spesiale stel klere ingepak. Ons moet net seker maak dat ons die...