18 September: Moenie jou laat onderkry nie. – Jan van der Watt
Fil 3:1-6 (fokus 3:1-6) Om die hele tyd te sukkel maak ʼn mens moeg. Dit tap al jou energie en later is jy sommer lus vir niks nie. Maar dan sê Paulus: “Moenie jou laat onderkry nie” (3:1). Ons kan...