14 September: Loop naby God. Dit bly die regte pad. – Jan van der Watt
Fil 1:1-11 (fokus 1:3-11) Dinge loop soms maar verkeerd. Dit is hoe die lewe is. As so iets slegs jou tref, bid ʼn mens gewoonlik ernstig en soek God se hulp. As dinge dan nie uitwerk soos ons dit wou...