28 Augustus: ‘n Rusbank-Christen verstaan iets nie mooi nie. – Jan van der Watt
Gal 2:15-3:5 (fokus 2:15-21) Daar kom eendag ‘n ou met wortels in sy ore en ertjies in sy neus by die dokter aan. “Dokter, wat is verkeerd met my?” vra hy. “Ek dink jy eet verkeerd,” sê die dokter. Ons...