31 Julie: Liefde is nooit bly oor verkeerde dinge nie. – Jan van der Watt
1 Kor 13:1-14:5 (fokus 13:1-13) Omdat liefde in ‘n groot mate die ”gee van jouself” is, kan dit maklik gebeur dat jy ‘n vloerlap word, en dit mag nooit gebeur nie. Liefde het ook sy skerp kante. Dit paai nie...