27 Julie: Huweliksmaats moet mekaar respekteer. – Jan van der Watt
1 Kor 11:2-22 (fokus 11:2-16) In die ou dae het vrouens hoede kerk toe gedra, want dit staan in die Bybel dat jy ‘iets op jou kop moet hê’ (11:5-6). Dis nie hoe Paulus dit bedoel het nie. Destyds moes...