23 Julie: Liefde en manupilasie is nie vriende nie. – Jan van der Watt
1 Kor 8:1-13 (fokus 8:1-13) ‘n Christen het sowaar ‘n bietjie lewenswysheid nodig as dit by liefde kom. Aan die een kant kan Christene nie sonder liefde klaarkom nie. Aan die ander kant word liefde in die hande van party...