18 Junie: Gaan aanbid!. – Jan van der Watt
Rom 1:18-32 (fokus 1:18-32) ʼn Vriend van my sê altyd: “Ek gaan die Here aanbid”. Dan gaan hy na sy stukkie grond toe in die bosveld. Een dag vat hy my saam om te gaan “te gaan aanbid”. Toe verstaan...

Rom 1:1-17 (fokus 1:8-15) Ek is nie altyd seker wat die lekkerste is nie, om geskenke te gee of te ontvang. Party mense sê dis lekkerder om te gee, want dan hoef jy nie dankiebriefies te skryf nie. In ons...
Hand 28:1-31 (fokus 28:23-31) Spyt kom altyd te laat, veral as dit om verspeelde kanse gaan. Dit is asof jy iets kon gehad het en dit nou nie meer het nie; asof jy iets kon gewees het, maar dit nou...
Hand 27:1-44 (fokus 27:13-20) Jy moet nie God se liefde meet aan hoe goed of sleg dit met jou gaan nie. As ons God se liefde moes meet aan hoe goed of sleg dit met ons gaan, sou Paulus in...