29 Mei: Dink groot. – Jan van der Watt
Hand 12:1-25 (fokus 12:1-11) As God jou God is, moet jy leer om groot te dink. Ons dink partykeer God “klein”, so asof Hy niks buitengewoons kan doen nie. Ons verwag maar min van Hom. Selfs Petrus het dit gedoen....