25 Mei: Leef die evangelie met ‘n uitroepteken. – Jan van der Watt
Hand 9:1-31 (fokus 9:1-9) Toe Paulus tot bekering gekom het, kon niks en niemand hom keer nie. Hy was so entoesiasties en meegevoer dat hy net met alle geweld oor sy Here wou praat (9:20). Sulke entoesiasme en toewyding aan...