21 Mei: Mense lees jou – sorg dat dit goeie nuus is. – Jan van der Watt
Hand 5:12-42 (fokus 5:27-32) Wat ons glo kom gewoonlik die duidelikste na vore as ‘n krisis ons tref. As dit goed gaan kan almal mooi praat. Maar die werklike toets kom wanneer die lewe ons begin druk en ons begin...