27 April: Hou jou oog op die Anker in jou lewe. – Jan van der Watt
Joh 6:1-34 (fokus 6:16-21) “Toemaar, dit is Ek. Moenie bang wees nie!” (6:20). Hierdie woorde van Jesus was vir die dissipels genoeg om van al hulle twyfel en onsekerheid ontslae te raak. In Cherokee, die reservaat waar die nasate van...