23 April: Op reis na Jesus. – Jan van der Watt
Joh 2:13-3:10 (fokus 2:13-22) Paastyd was reistyd vir die ou Jode. Dan is hulle Jerusalem toe, want die tempel was daar. By die tempel het hulle naby God gevoel; kon hulle hulle sondes soveel beter bely; soveel meer seën ontvang....