15 April: Laat ons bietjie skinder!. – Jan van der Watt
Luk 22:24-38 (fokus 22:31-34) Hoekom is skinder vir party mense so lekker? Omdat hulle beter oor hulleself voel as hulle ander kan afkraak. Jy is darem nie die enigste een met foute nie… kyk net die ander! Kom ons skinder...