11 April: Jy is vir die Here baie werd in sirkulasie. – Jan van der Watt
Luk 20:9-26 (fokus 20:9-19) In die ou tyd kon geldstukke “praat”. ʼn Beeld van die kop van die regeerder was op die geld afgedruk, net om te wys wie’s baas. Vir hom moes jy luister anders kon jy dalk...