Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Kleredrag(4)
Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Kleredrag(4) – Hennie Stander
Kledingstuk name en interessante uitbeeldings
Die klere en die kosmotiek van ‘n Romeinse vrou word op die hierdie paneel uitgebeeld wat deur vroulike amptenare van ‘n godsdienstige kultus toegewys is.
Romeinse Ivoorkam, met die naam van die eienares (Modestina) daarop uitgekerf
Mans fang kleed |
(haluk) |
kort onderkleed |
(nikli) |
linne-onderkleed met kort moue |
(kolbur) |
gordel |
(hasor) |
beurs |
(pundar) |
halsdoek |
(miktoran) |
kopdoek |
(ma’aforet) |
mus |
(pijlon) |
hoed |
(koba) |
doek wat oor die kop gaan |
(sudarin) |
kortbroek |
(abrition) |
broek |
(subrikia) |
kouse |
(empiljjot) |
sandale of skoene Vrouens lang onderkleed van linne |
(klanidja) |
kort onderkleed |
(kolbur) |
mantel |
(istomukhvia) |
gordel |
(pirsomath) |
gekleurde gordel |
(sonarim) |