MATTEUS SE VERHAAL OOR JESUS (5)
MATTEUS SE VERHAAL OOR JESUS (5) – Jan van der Watt
Volgens Matteus weet die wêreld nou wat Jesus se boodskap is, en Jesus het wys dat Hy betroubaar is en van God af kom deur die wonders wat Hy gedoen het. Nou weet sy dissipels genoeg en is hulle reg om die boodskap verder te gaan verkondig.
In hoofstuk 10 stuur Jesus sy dissipels dus uit. Soos in die geval van hoofstukke 8-9 help Matteus ons ook hier om sommer ‘‘n klomp inligting oor sendingwerk hier bymekaar te bring.
3.5 Matt 11: Reaksies op die boodskap van die dissipels
Die dissipels het toe gaan preek en nou wonder ‘n mens hoe suksesvol hulle was – die reaksies was egter verskillend. Weer stel Matteus ons nie teleur nie. Hy versamel vir ons van die reaksies op Jesus se boodskap in hoofstuk 11.
3.6 Matt 12: Aan wie behoort jy?
In die laaste bespreking van Matteus gaan ons na die gelykenisse van die koninkryk kyk. Skrywer: Prof Jan van der Watt