www.bybelkennis.co.za Blog
Fleetwood vra Wat is die verskil tussen Bybelse berading en Christelike sielkunde? Ek is ‘n student, en moet ‘n taak doen oor die volgende onderwerp: “Gedurende die afgelope paar jaar was daar ‘n sterk invloed wat poog om Bybelse berading...
Edna vra Ek het onlangs die boek Apokriewe: Ou en Nuwe Testament (deur Jan van der Watt en Francois Tolmie) begin lees.
Ek wil graag klarigheid oor die volgende twee punte kry: Hoekom is die apokriewe boeke nooit in die Bybel...
Annetjie vra: My vraag is moeilik om te verwoord, maar ek gaan probeer. Ek en my man is getroud vanaf 2001 en het 2 kinders aangeneem, een op ouderdom 5 en die ander een op ouderdom 4. Ek en my...
Jattie vra Wat beteken dit om gedoop te wees met die Heilige Gees? Volgens my ontvang ek die Gees van die Here wanneer ek tot bekering kom. Ons gemeente staan sterk daarop dat jy gedoop moet wees met die Heilige...