Dawid en Goliat
I am well pleased not to publish anything unless it has been previously inspected, except for the pure Word of God—that must not and shall not be bound [cf. 2 Tim. 2:9]. — Martin Luther
Dawid en Goliat
By die Catalyst Conference het Malcolm Gladwell vir Dawid en Goliat bespreek.
Israel was nog ‘n jong staat en hulle groot vyande was die Filistyne. Die Filistyne trek op om Israel aan te val; Israel trek uit om hulle te ontmoet. ‘n Dooie punt. Maar toe stuur die Filistyne ‘n reus, Goliat, uit om teen enige Israeliet te veg. Goliat was te groot. Geen Israeliet waag dit om na vore te kom nie. Toe tree Dawid na vore