Die kuise mans van Openbaring 14:4 – Hermie van Zyl
Japie vra: Wat beteken dié vers? Wie is die mans in dié vers wat hulle nie met vrouens besoedel het nie? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Openbaring 14:4a lui soos volg (1983-Afrikaanse Vertaling): “Dit is hulle wat hulle nie...