Die Handelinge van die Apostels: Paulus-hulle na Pamfilië en Pisidië (Hand 13:13-16 – Francois Malan
13:13 Nadat dié groep onder Paulus se leiding uit Pafos weggevaar het, het hulle in Perge in Pamfilië aangekom. hoi perì Paulon ‘dié rondom Paulus’ wys duidelik dat Paulus die leiding geneem het. Hy word die onbestrede woordvoerder (13:16,45; 14:9,12),...