Die Handelinge van die Apostels: Petrus se rede (Hand 10:34-43) – Francois Malan
Petrus se rede volg dieselfde orde as sy toespraak op die Pinksterdag (Hand 2): verse 34-35 skets die spesifieke omstandighede; 36-41 gee die hoofpunte van Jesus se bediening, en van sy dood en opstanding; 43a ’n Skrifbewys; 42-43b ’n oproep...