Die Handelinge van die Apostels: Petrus en die heidense hoofman Kornelius (Hand 10:1-48) Ananias se visioen (Hand 10:1-8) – Francois Malan
10:1 Die laaste woord waarmee Lukas hoofstuk 8 afgesluit het was Sesarea. Nou tel Lukas die draad van sy verhaal op in Sesarea, die stad wat Herodes die Grote van 25-13 v.C. herbou het van ’n klein dorpie tot ’n...