www.bybelkennis.co.za Blog
The dogmas of the quiet past are inadequate to the stormy present. The occasion is piled high with difficulty, and we must rise with the occasion. As our case is new, so we must think anew and act anew – Abraham Lincoln
As die sout sy krag verloor
Jy stig ‘n gemeente op gesonde leer, maar later hoor jy die liggaam is verlei deur ‘n aantal selfaangestelde leiers – hulle verdraai die evangelie. Dit was die lot van Paulus in feitlik elke gemeente wat hy gestig het. Sy hartseer is nêrens duideliker as in sy brief aan die Galasiërs nie.
The heart has its reasons that reason knows nothing of. -Blaise Pascal, filosoof en wiskundige (1623-1662)
Liefde: Wat is dit? (2)
Hierdie klink na ‘n dom vraag – ons weet tog almal wat liefde is. Op 15 September 2007 lewer Dallas Willard ‘n referaat by die American Association of Christian Counselors se konferensie. Sy onderwerp was: Getting Love Right. Dallas Willard was Professor aan die University of Southern California’s School of Philosophy. Hy was ‘n leraar in die Southern Baptist Church. Sy bekendste werke is In Search of Guidance en the Divine Conspiracy. Met sy sterk filosofiese en sielkundige agtergrond het hy ‘n baie interessante aanslag op die onderwerp. Kom ons kyk na ‘n paar gedagtes uit hierdie referaat.
Paulus het baie stellings gemaak oor liefde wat die lewe van die mens bymekaar hou. Hier is ‘n paar van sy stellings:
The good news of Jesus Christ is intended to transform a person’s life – Douglas Moo
Liefde: Wat is dit? (1)
Hierdie klink na ‘n dom vraag – ons weet tog almal wat liefde is. Op 15 September 2007 lewer Dallas Willard ‘n referaat by die American Association of Christian Counselors se konferensie. Sy onderwerp was: Getting Love Right. Dallas Willard was Professor aan die University of Southern California’s School of Philosophy. Hy was ‘n leraar in die Southern Baptist Church. Sy bekendste werke is In Search of Guidance en the Divine Conspiracy. Hy is onlangs oorlede. Met sy sterk filosofiese en sielkundige agtergrond het hy ‘n baie interessante aanslag op die onderwerp. Kom ons kyk na ‘n paar gedagtes uit hierdie referaat.
Almal soek en hoop vir liefde; ons skryf liedere en gedigte daaroor; ons glo dit is ‘n belangrike deel van enige oplossing vir menslike probleme; ons glo dit kan betekenis aan ons menslike bestaan gee.
In times of drastic change, it is the learners who inherit the future. The learners find themselves well equipped to live in a world that no longer exists – Eric Hoffer
‘n Nuwe Kategismus: Vraag 27
Vraag:
Word alle mense, net soos hulle deur Adam verlore is, deur Christus gered.