Apologetiek: Toegangsroetes (6)
Apologetiek: Toegangsroetes (6)
[Apologetiek = Grieks Apologia = verdediging van die Christendom]
Alister McGrath het ‘n belangrike boek – Mere Apologetics – geskryf waarin hy op ‘n praktiese manier sê hoe gelowiges die Christelike geloof kan verdedig. Ek gaan ‘n hele paar blogs hieraan spandeer, want ek voel dit is ‘n belangrike taak vir gelowiges in ons sekulêre wêreld
Paulus gebruik ‘n hele reeks kragtige beelde in sy briewe om ons te help verstaan wat Jesus Christus vir ons deur die kruis en opstanding gedoen het. Een van die beelde wat hy gebruik is aanneming.