‘n Oordraagbare vloek – Hermie van Zyl
Annalize vra: Kan daar ‘n band oor my lewe wees wat oorgedra was deur my ma of pa? My ma het selfmoord gepleeg want sy het depressief geraak. My ma en pa het buite-egtelike verhoudings gehad. My pa was ‘n...

Liesl vra: In watter stad/dorp is Stefanus gevange geneem???? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Toe daar in die gemeente in Jerusalem klagtes van die Griekssprekende weduwees gekom het, is sewe mans uit die gemeente gekies om die apostels te help....
Die reaksie van die Joodse Raad op die toespraak van Stefanus is ’n finale bevestiging van sy aanklag teen Israel in Hand 7:51-52. Soos Israel in die verlede God se boodskappers verwerp en vermoor het, so het hulle Stefanus se...
7:51 ‘Hardnekkiges en onbesnedenes van harte en ore…!’ So beskuldig Stefanus die Joodse Raadslede wat almal besnede Jode is, maar in hulle verstarde denke en ongehoorsaamheid aan die Here, onbesnedenes van hart en ore is. Stefanus pas sy lang relaas...