Die gebed van die gelowige het ‘n kragtige uitwerking
“Talk about God can become dreary and lackluster if God isn’t in you.” – Billy Graham
Die gebed van die gelowige het ‘n kragtige uitwerking
Die gebed van die gelowige het ‘n kragtige uitwerking. Elia was ‘n mens net soos ons. Hy het ernstig gebid dat dit nie moet reën nie, en in die land het dit drie jaar en ses maande nie gereën nie. Toe het hy weer gebid,en die hemel het reën gegee en die aarde het sy oes gelewer (Jakobus 5:16 – 18).
Hierdie is ‘n interessante gedeelte. Onmiddellik kom twee vrae na vore:
- Wat beteken dit om gelowig te wees sodat my gebed ‘n kragtige uitwerking kan hê?