www.bybelkennis.co.za Blog
JESUS WORD GEKRUISIG EN BEGRAWE (2) – Jan van der Watt
Daar is ‘n hele klomp interessante dinge wat rondom die kruisiging van Jesus gebeur het:
- Die tyd van Jesus se dood: Jesus is met die Joodse paasfees dood – dit was waarskynlik die belangrikste fees van die Jode. Hulle het toe veral die verlossing van die volk deur God uit Egipte gevier. Die politiese atmosfeer was ook kwaai gelaai, want daar het duisende Jode in Jerusalem saamgetrek vir die fees. Dit is die rede waarom Jesus en sy dissipels in die tuin van Getsemane gaan slaap het.
Alle Paaie lei na Jesus: Die uittog uit Egipte (5) – Adrio König
9.2.2 Die negatiewe interpretasie van Israel se rol
Maar naas die lof aan die Here is daar ’n tweede lyn. Dit is die beklemtoning van die negatiewe rol van Israel in die woestyn. En ons sal sien hulle negatiwiteit word met verskillende oormerke uitgelig. Ons gaan na drie gedeeltes kyk:
- 1.Esegiël 20
- 2.Psalm 106
- 3.Psalm 95
Laat sy liefde jou lei: Volg Hom … ook in die mis – Milanie Vosloo
Vra na die wil van God in alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir jou wys. Moenie jouself oorskat nie. Hou eerder die Here voor oё … Spreuke 3:6-7a
Alle Paaie lei na Jesus: Die uittog uit Egipte (4) – Adrio König
Psalm 105
In hierdie Psalm het ons ’n ekstra element by die lof aan God. Hier word inderdaad na Israel se rol verwys, maar dis eensydig positief omdat Israel self nie regtig die oogmerk van die digter is nie. Hy wil ook die lof van die Here besing, en sy verwysings na die rol van Israel is net in diens van sy lof aan die Here. Hy verwys dus net na Israel om te verduidelik wat die Here gedoen het.