www.bybelkennis.co.za Blog
I believe Satan to exist for two reasons: first, the Bible says so; and second, I’ve done business with him. —D.L. Moody
Die lidmate loop weg
Gary McIntosh en Charles Arn (What Every Pastor should Know) het onlangs oor die behoud van lidmate geskryf. Twee belangrike bevindings was:
- Van al die lidmate wat die gemeente verlaat, doen 82% dit binne die eerste jaar. As die gemeente lidmate wil behou, moet hy sy pogings op die eerste jaar na ‘n lidmaat by die gemeente aangesluit het, fokus.
- Meeste nuwe lidmate gee die gemeente ‘n ses maande tydperk. Slaag die gemeente die toets, bly die lidmaat gewoonlik nog ‘n verdere ses maande. Daarna is die lidmaat waarskynlik opgeneem in die gemeente.
Who is the Holy Spirit? The Holy Spirit is the Spirit of God and is called the third person in the Trinity. Is the Holy Spirit divine? Yes, the Holy Spirit is God. – John Broadus
Die leuens wat die kerk vertel (6)
Steve Hill (Spiritual Avalanche) beskryf hoe hy in ‘n whiteout beland het. Dit is waar die sigbaarheid skielik verminder as gevolg van sneeu. Hy voel dit is wat vandag in die kerk gebeur. Die verwysingspunte – die antieke landmerke – is bedek en ons sien hulle nie meer nie. Dwaalleer en waarhede word vermeng en lidmate word gedisoriënteerd – selfs blind.
Hoeveel beloftes is daar in die Bybel? – Kobus Kok
Cameron vra:
Hoeveel beloftes, presies, is daar in die Bybel?
Jesus se oorspronklike naam in Hebreeus? – Kobus Kok
‘n Leser vra:
I.V.M die name van God en Jesus. Vorige antwoord God se Naam – Kobus Kok ‘n Leser vra: Die … bediening het my en my man deurmekaar begin maak, want daar is waarhede in sowel as dinge waarmee ek nie saamstem nie. Eerstens praat hulle van YHWH- Yahweh as God en sê Here is van Baäl afgestam. Dan my vraag oor die naam Jesus wat Jashua of Jesous in Hebreeus moet wees. Hoekom het die vertalings die name van God en Jesus verander?