Die Handelinge van die Apostels: Tekens en wonders (Hand 5:12-16) – Francois Malan
Die paragraaf is ’n kort opsomming van die vorige hoofstukke oor die lewe in die gemeente en die resultaat van die apostels se werk. Dit is ook ’n inleiding tot die vervolgings wat hierop volg. 5:12 Deur die hande van...