www.bybelkennis.co.za Blog
JOHANNES DIE DOPER – ‘N NUWE TYD BREEK AAN EN DIE PAD WORD GELYKGEMAAK (4)
deel 2 – Johannes se preke
Johannes die Doper het die pad vir Jesus voorberei. Dit het hy gedoen deur sy kragtige prediking en deur mense te doop.
i) Wat het Johannes gepreek?
Alle Paaie lei na Jesus: Uit watter Ou Testament haal die Nuwe Testament se skrywers aan? (1) – Adrio König
6.6 Uit watter Ou Testament haal die Nuwe Testament se skrywers aan?
Natuurlik lyk dit na ’n snaakse vraag. Daar is tog net een Ou Testament. Nee, dis nie regtig so nie. Daar is eintlik twee:
- Die Hebreeuse Ou Testament wat ook die Masoretiese teks genoem word. Dis uit hierdie Hebreeuse Ou Testament wat ons vertaling gemaak is.
- Die Griekse vertaling van die Ou Testament, ook die Septuagint of LXX genoem.
Our meat and our drink is to do the will of him who sent us – C. H. Spurgeon
Musiek in die Ou Testament
Musiek was ‘n integrale deel van die kultuur van die antieke Nabye-Ooste – ook die kultuur van die Israeliete. Dit geld reeds van lank voor die tyd van Dawid. Argeologiese opgrawings het onder andere figuurtjies wat verskillende musiekinstrumente bespeel en ratels, fluite en simbale opgelewer.
“Nothing is more certain than the word of God. Hence neither science nor anything else is more certain than faith.” Tomas van Acquino
God roep vir Jeremia; God roep vir ons
In Jeremia 1 lees ons van sy roeping as profeet. In hierdie roeping is daar ‘n paar betekenisvolle aspekte wat ons altyd in gedagte moet hou.
- Dit is God wat roep: Die woord van die Here het tot my gekom.