Die Handelinge van die Apostels: Genesing van die verlamde (Hand 3:1-10) – Francois Malan
Die volgende episode is die genesing van die verlamde man, wat die gedeelte tot Handelinge 4:22 inlei. Dit gaan eers oor sy genesing (3:1-10); dan oor Petrus se boodskap aan die mense in die tempel oor die genesing (3:11-26); en...