Die Handelinge van die Apostels: Petrus se preek (deel 3; Hand 2:29-36) – Francois Malan
Hiervandaan verduidelik Petrus dat die woorde van Ps 16 na Jesus verwys. Hy wys dat die psalm nie slegs na Dawid verwys nie, maar verder, want Dawid het gesterf, is begrawe, en sy graf kon nog steeds aangewys word, 1000...