Die Handelinge van die Apostels: Die elf apostels (Hand 1:13-14) – Francois Malan
1:13-14 Na Jesus se hemelvaart gaan die apostels na die bovertrek waar hulle na die Paasfees in Jerusalem gebly het. Die bovertrek was gewoonlik bo-op die platdak van die huis gebou, met ’n trap aan die buitekant van die huis....