www.bybelkennis.co.za Blog
Leser vra: Mag die salwing van siekes deur ouderling opgevolg deur gebede nog vandag gedoen word?Hoekom sien baie predikante dit as oud modies en rituele van die ou testament.Ons het in die onlangse verlede as bybelstudie groep uitgereik na mense...
Leser vra: Ons huur ‘n huis, die huis se nommer is 6. Daar is op 3 plekke die nommer 6 aangebring. Die huis binne en buite lyk of iemand kos teen die mure gegooi het. Ek kry vandag die gevoel...
Franco vra: In sy antwoond skryf hy dat “By die skepping het God die Sabbat as gawe aan die mens gegee, nie as ‘n wet nie….” Waar kom prof Francois Malan aan die stelling want volgens Eksodus 20: 9-11 (Die...
Jakob vra: Die erkende, gewone interpretasie van die Skeppingsverhaal hou nog altyd heelwat verskillende strydpunte in tussen mense wat dit letterlik (bv. 6 dae) of nie, vertolk, en selfs ook met evolusie, en ook die erfsonde spruit hieruit voort. Hierdie...