www.bybelkennis.co.za Blog
If all the ignorant need are paintings and images, why didn’t Jesus send out artists with brushes instead of preachers with words? – Huldrych Zwingli
Die kerk – Wat is dit?
Wat is die kerk? Die kerk is die gemeenskap van alle ware gelowiges van alle tye (Wayne Grudem). Die woord kerk (Grieks = ekklesia) word in die Nuwe Testament gebruik om te verwys na diegene wat deur geloof in die werk van Jesus Christus in een liggaam, ‘n ewige gemeenskap, verenig is. Dit word nie deur tyd en ruimte beperk nie en sal eendag ‘n volmaakte gemeenskap met God deel – vir ewig.
Popularity has slain more prophets of God than persecution ever did. —Vance Havner
Nadenke oor die Bybel
Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry (1 Petrus 2:2).
Hoekom sukkel ons om vol te hou met die geestelike dissiplines soos die lees van die Bybel? Smag ons nog na die woord van God?
Whatever your sex or position, life is a battle in which you are to show your pluck, and woe be to the coward. Whether passed on a bed of sickness or a tented field, it is ever the same fair play and admits no foolish distinction. Despair and postponement are cowardice and defeat. Men were born to succeed, not to fail. – Henry David Thoreau
Ons lees nie meer die Bybel nie
Daar kom gereeld navorsing na vore wat wys dat mense nie meer die Bybel lees nie. Selfs gelowiges lees nie meer die Bybel nie. Daar is baie redes vir hierdie verskynsel. Hier is ‘n paar:
The band is rockin’, arms are swayin’, and you’re about to come on screen in high definition with such stunning visual clarity that even people in the nosebleed seats can see your perfect smile. Is this a rock concert? A beer commercial? Or just a typical Sunday morning? These days, it could be any of the above – Mercer Schuchardt
Is verstaan van die kultuur belangrik?
Ons hoor so dikwels dat as ons die Bybel wil verstaan, moet ons die kultuur van destyds verstaan. Is dit so? Kom ons kyk na die reiniging van die tempel in Matteus 21:12 – 13. As ons hierdie verhaal werklik wil verstaan, moet ons iets van die kultuur weet.