www.bybelkennis.co.za Blog
If you do not listen to theology, that will not mean you have no ideas about God, rather it will mean you have a lot of wrong ones. —C.S. Lewis
Is God soewerein?
[Soewerein = Gebieder met die hoogste gesag beklee; oppermagtig – HAT]
As ons sê dat God soewerein is, is daar drie reëls wat geld:
A true education is never finished, and a finished education is of little use. — A.T. Robertson
God beweeg mense om sy wil te doen
Ons word dikwels, menslik gesproke, oorgelaat aan die genade van ander mense – hulle besluite en optrede. Hoe moet ons optree? Kan ek vertrou dat God in daardie persoon se hart sal werk? Volgens die Bybel kan ons God vertrou. God doen dit egter op so ‘n manier dat hierdie mense dit vrywillig doen.
Alle Paaie lei na Jesus : Die Nuwe Testament (3) – Adrio König
Ons is nog besig om na heil en saligheid te kyk. In die vorige gedeeltes het ons na die doel van die skepping as ook na die Ou Testament gekyk. Nou gaan ons na die Nuwe Testament kyk. Hier gaan ons veral na vier aspekte kyk. Die eerste twee het ons reeds hanteer.
One man with courage makes a majority – Andrew Jackson
Die engele en Jesus se geboorte
As ons Lukas 2 lees, lees ons onder andere van engele. Let op drie woorde van die engele: