Die Evangelie volgens Lukas: Terugskou oor die Lukasevangelie se beklemtonings – Francois Malan
Die Evangelie begin met ’n inleiding oor Lukas se skriftelike en mondelinge bronne en sy doel om dit in ‘n betekenisvolle samehang aan te bied om mense tot God te bekeer om die ware geluk te beleef (1:1-4). Daarop volg...