Die seënuitsprake van Jesus (26)
Die seënuitsprake van Jesus (26) In die begin van die bergrede lees ons dat Jesus teen die berg opgegaan het, gaan sit het en Hy het hulle geleer: Geseënd is dié wat geestelik arm is, want aan hulle behoort die...

Vraag: Michele vra: Ek het vandag ‘n video ontvang waarin Walter Veith vertel van die merk van die dier. Dit is glad nie soos ek dit voorheen verstaan het nie. Die video sê die merk is iets wat nog kom:...
24:1 Die vers sluit direk by die vorige aan. Die vroue wat vir die Sondagmôre se salwing voorberei het, is baie vroeg skemer op die eerste dag van die week na die graf met (hulle) geurige speserye. Daarmee wou hulle...
23:50-51 ‘En kyk…’ Lukas vra die leser se aandag vir hierdie volgeling van Jesus, wat tot dusver in die geheim, in sy hart, ’n Jesusvolgeling was, maar wat nou openlik daarmee uitkom. Lukas noem sy naam Josef. Ragel het haar...