www.bybelkennis.co.za Blog
Truth has no degrees or shades. A half truth is a whole lie, and a white lie is really black. —John MacArthur
Versoening: Wat beteken dit?
Wat beteken versoening? Eenvoudig gestel, beteken versoening die optrede waardeur iemand of iets van sonde gereinig word. Ons kry hierdie konsep vir die eerste keer waar die priesters ingestel word en die tabernakel gewy word vir Israel se aanbidding: Elke dag moet jy ‘n bul as sondeoffer offer. Jy moet die altaar deur jou versoeningsoffer reinig en dit salf om dit te wy. Sewe dae lank moet jy ‘n versoeningsoffer op die altaar bring en dit wy (Eksodus 29:35 – 37).
Alle Paaie lei na Jesus: Abraham se belang – Adrio König
Die belang van Abraham
Abraham is een van die sentrale figure in die Bybel. As ’n mens regtig die rol van Abraham in die Bybel verstaan, verstaan jy die evangelie self.
Alle Paaie lei na Jesus: God se verbond met Abraham (3) – Adrio König
God se verbond met Abraham (3)
Daar is twee besondere sake in verband met hierdie verbond waaraan ons nou breedvoeriger gaan aandag gee:
a. die inhoud van die verbond wat ons in die vorige gedeelte gedoen het;
b. en die struktuur van die verbond
Free will carried many a soul to hell, but never a soul to heaven. —C.H. Spurgeon
Hoe hanteer ek lyding? (11)
Lyding is sekerlik een van die ernstigste probleme waarmee ‘n Christen gekonfronteer word. Hoe kan ‘n liefdevolle God lyding toelaat. Ek gaan ‘n hele aantal blogs hieraan wy. In die proses gaan ek onder andere van Tullian Tchividjian (Billy Graham se kleinseun) se boek Glorious Ruin (2012) gebruik maak.
Die teologie van die kruis nooi ons nie uit om oor die verborge dinge van God na te dink nie – waarom ek? Nee dit bring ons van aangesig tot aangesig met die lydende Dienaar self.