www.bybelkennis.co.za Blog
To know the will of God is the greatest knowledge! To do the will of God is the greatest achievement! —George Truett
Vrae
Kinders peper mense met vrae – veral net voor hulle skoolouderdom bereik. Hulle leer egter gou dat te veel vra lei tot: “Want ek het so gesê!” Daarom leer meeste van ons om minder vrae te vra. Soos kinders is mense wat pas tot geloof gekom het ook nuuskierig. Soos kinders beperk hulle gou hulle vrae, want die antwoord op hulle vrae is: “Maar ons het dit nog altyd so gedoen!”
True joy comes only from God and He shares this joy with those who walk in fellowship with Him. —Jerry Bridges
Jesus, die Vredemaker
In Paulus se dae het die buitenste hof van die tempel as die Hof van die Heidene bekend gestaan. Dit was van die binneste howe deur ‘n muur geskei. Daar was ‘n duidelike waarskuwing op die muur aangebring wat vreemdelinge gewaarsku het, dat as hulle die binneste howe sou betree hulle slegs hulleself kan blameer vir hulle dood. Is dit nie wat Paulus in gedagte gehad het toe hy Efesiërs 2:14 – 18 geskryf het nie?
‘Christians do not have friendships in order to smooth talk one another, but rather to focus on care for one another’ — John Calvin
Algemene en spesiale openbaring
Openbaring verwys na die bekendmaking van iets wat vantevore onbekend was. In teologie beteken dit die openbaarmaking van die kennis van God se karakter en sy weë. In die Bybel lees ons van twee tipes openbaarmaking:
Who am I really, what others say about me?
Or am I only what I myself know of myself?
Who am I? They mock me, these lonely questions of mine.
Whoever I am Thou knowest, O God, I am Thine!
Dietrich Bonhoeffer, “Wer bin ich?” (“Wie is ek?), in Letters and Papers from Prison
Die kerk van die armes
Weer een van Henri Nouwen se stukkies: