Die Evangelie volgens Lukas: Die bespotting van Jesus (Luk 22:63-65) – Francois Malan
Lukas plaas die bespotting van Jesus voor die offisiële vergadering van die Sanhedrin, tydens die onwettige nagtelike vergadering in die hoëpriester se ampswoning. Johannes 18:13,24 sê dat hulle Jesus eers na Annas toe geneem het en daar sy verhoor gehou...