www.bybelkennis.co.za Blog
Leef uit jou Doop: 5.6 Is “eers geloof, dan doop” onveranderlik? – Adrio König
5.6 Is “eers geloof, dan doop” onveranderlik?
In die lig van hierdie insigte is dit ’n paslike tyd om te kyk na die argument dat die kinderdoop onaanvaarbaar is omdat die volgorde in die Bybel geloof-doop is. Mense het éérs geglo, en is daarna gedoop. Hierdie standpunt beroep hom nie net op die doopvoorbeelde in die Nuwe Testament nie, maar ook op bepaalde uitsprake (Mark 16:16; Hand 16:31).
God will one day hold us each accountable for all the things he created for us to enjoy but we refused to do so – ‘n Ou rabbynse gesegde.
Heiligmaking
Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe (1 Tessalonisense 4:3)
Oswald Chambers het ‘n leersame artikel oor heiligmaking geskryf.
Direct your whole mind to the pursuit of those things which the Lord requires of you. — Johannes Calvyn
Betrokke by die kultuur
As kerke die roeping van Jesus Christus – maak dissipels van al die nasies – wil uitvoer, moet hulle betrokke raak by die kultuur. Die kerk kan nie sy werk in ‘n lugleegte buite die kulturele milieu waarin mense woon, uitvoer nie.
You can’t turn back the clock. But you can wind it up again – Bonnie Prudden
Bonhoeffer (35)
Ek wil enkele gedeeltes uit 40-Day Journey with Dietrich Bonhoeffer (Augsburg Books) hanteer.
Woorde en gedagtes is nie voldoende nie. Om goed te doen behels al die dinge van die daaglikse lewe: As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte (Romeine 12:20).