www.bybelkennis.co.za Blog
Not the man who can only talk much about God is a Christian, but he who labors faithfully with God to do great and holy things – Zwingli
Ons gee alles
‘n Klein gemeente – Traceway Baptist Church in Clinton – het besluit om al die gemeente se tiendes en offergawes vir een jaar weg te gee vir mense in nood. Dit het begin toe hulle gebid het dat God hulle moet lei om iets te doen sodat die samelewing Hom in hulle kan raaksien.
The shop, the barn, the scullery, and the smithy become temples when men and women do all to the glory of God! —C.H. Spurgeon
Bonhoeffer (31)
Ek wil enkele gedeeltes uit 40-Day Journey with Dietrich Bonhoeffer (Augsburg Books) hanteer.
Elke optrede van selfdissipline deur ‘n Christen is ook ‘n diens aan die geloofsgemeenskap. Daar is geen sonde in gedagtes, woorde of dade, persoonlik of geheim, wat nie die hele gemeenskap seermaak nie.
Who can take away great suffering without entering it? In our own woundedness, we can become a source of life for others – Henri J.M. Nouwen (The Wounded Healer)
Cliches om te vermy
[Cliche = Afgesaagde, holruggeryde uitdrukking – HAT]
Christian Piatt noem ‘n paar clichés wat Christene moet probeer vermy. Hierdie uitdrukkings mag iets vir ons beteken, maar nie-Christene hou nie hiervan nie.
Be careful when you give advice–somebody might take it.” Anoniem.
Konteks
Keith Whitfield het ‘n interessante artikel oor konteks geskryf.
In 1 Korintiërs 9:20 – 22 spel Paulus sy benadering teenoor mense en kulture uit: Vir die Jode het ek soos ‘n Jood geword om Jode te wen. Hy doen dit sodat hy die evangelie sonder belemmering kan verkondig.