Die Evangelie volgens Lukas: Die Pasga en die instelling van die Nagmaal (Luk 22:14-23) – Francois Malan
Die drie gedeeltes oor Jesus se afskeidsmaal saam met sy dissipels (verse 14-23; 24-30 en 31-38) gaan oor Jesus se laaste reëling van die godsdiens, van die gemeente en van die lewe. Dit is ’n feesmaal met tafelgesprekke. Johannes brei...