Die Evangelie volgens Lukas: Die arm weduwee se gawe (Luk 21:1-4) – Francois Malan
Soos dikwels in Lukas se volgorde van onderwerpe wat aan mekaar skakel, en ’n vroulike voorbeeld na ’n manlike, knoop hierdie gedeelte aan by die voorafgaande gedeelte, hier as ’n skrille kontras teen die vorige. Waar die manlike skrifkenners se...