Verassing
Verassing – Kobus Kok
Johan vra:
Ek lees die artikel oor verassing met al die tekse daarby, maar ek kry nie ‘n direkte antwoord nie, is verassing verkeerd, sondig of is dit in vandag se lewe ‘n regte wyse om tot stof te vergaan

Maar as die Gees ons lewe beheer, is die gevolg: …sagmoedigheid … Galasiёrs 5:22
Om sag van hart te wees, kan so maklik as emosionele onstabiliteit, onsekerheid of ‘n gebrek aan beslistheid geklassifiseer word.
Vraag:
Ashley vra:
Ek is op soek na die boek van Barug asb. Hoe kan ek dit in die hande kry?
‘n Leser vra:
My dogter is NG lidmaat. Haar man is PPK. Hulle verwag hulle eersteling. Kan hulle die baba in die NG kerk laat doop.