www.bybelkennis.co.za Blog
Heleen vra: Watter boodskap verkondig die gelykenie en Waarom is die dooi see ‘n Metafoor/Beeld. Wat is die kern vd Gelykenis. Antwoord Prof Herrie van Rooy antwoord: Eseg 47:1-12 is een van die hoogtepunte van die boek. Die gesig van...
20:20 Markus 12:13 en Matteus 22:15-16 begin met ’n sameswering tussen die Fariseërs en die Herodiane. Die Fariseërs was die godsdienstige leiers wat vyandig teen die Romeinse oorheersing was, maar dit verdra het; anders as die Selote wat daarteen baklei...

Leser vra: Ek het my hele lewe lank nooit God se Woord gelees of geken nie. In die huis was nie so iets soos godsdiens of kerk van enige aard nie. Ek is vandag 57, en probeer dinge optel. Al...